Hermanus Boerefees

Sat Jun 27, 10:00 - Sat Jun 27, 23:30

Sandbaai Hall

ABOUT

HIER KOM 'N DING . . .

DIE JOL . . . Boereorkes • Sokkie Sokkie • Langarm • Potjiekos Kompetisie • Jukskei • Volkspele • Perde en Donkie Karre • Skaapskeer • Outydse Karre • Driepotige Wedloop • Toutrek • Eier en Lepel Resies • Hammer in Stomp • Bokdrol Spoeg • Hekel en Brui • Kwiltwerk • Tolletjie Brei en baie baie meer…


BOEREKOS . . . Roosterkoek, Skilpadtjies, Braaivleis, Souttert, Biltong, Droewors, Bredies, Wildsvleis, Stampmielies, Vetkoek, Boerewors, Potbrood, Skaapribbetjies, Bottel en Bere, Souse en Smere, Pasteie, Snoek en Seekos, Bokkoms, Bobotie, Stokbrood, Patatbrood, Kerrie Groenbone, Frikkadelle met Tamatiesous, Kapokaartappels, Oondgebraaide Lamsboud, Kaiiings, Gebraaide Aartappels, Mieliepap, Pekeltong met Appelkoos Sous, Wildsvleis, Kerrie Sult, Slaphakskeentjies, Sosaties, Bierbrood, Aartappelkoekies, Soetpampoen, Boeliebief en Eiers, Jantjies, Braaibroodjies, Pampoen en Borrierys, Paptert, Kampkos, Varkboudtjops, Aartapelslaai, Chakalaka, Boere Beesvleis Kerrie, Blikbeker Quiche, Viskoekies, Frikkadelle, Slapdeegpastei, Blatjang, Plaatkoekies, Braaipaai, Soetpatats, Mieliebrood, Jaffles, Lepelbrood, Botter Beetjies, Ouma onder die Komberse, Ertjiesop, Boerie Bunnychow, Padkos, Pens-en-Pootjie Kerrie, Skorsiemoes, Kluitjies, Tamboesies, Smoorsnoek, Boontjiesop, Kerrievis, Slaptjips, Southappies, Skaapstertjies Mosbolletjies, Sousboontjies, Warmbrakke, Pap en Wors met Sous, Pampoenkoekies, Krummelpap en Sous, Afval, Beestert met Aartappels, Soetpatats, Groentesop, Ryskluitjies, Koolbredie, Skaaptjoppies, Braun, Mieleirys, Soutvleis, Tamatie en Uiesmoor, Stowevleis met Kluitjies, Kerrie Tjops, Mieliebrood en meer…


NAGEREG . . . Melktert, Pannekoek, Beskuit, Poffertjies, Melksnysels, Malvapoeding, Rosynetert, Koeksisters, Hertzoggies, Melkos, Broodpoeding, Sneeupoeding, Souskluitjies, Dadelbrood, Koninginpoeding, Speserykoekies, Rolkoek, Asynpoeding, Fluweelpoeding, Knarskoekies, Stroopkoek, Sagopoeding, Boomkoek, Repelsteeltjies, Dadelballetjies, Bruinpoeding, Kaaskoek, Pampoenpoffers, Skrikkeljaarpoeding, Klapperkoek, Kolwyntjies, Spookasem, Tameletjie, Roly Poly, Doekpoeding, Ystervarkies, Mosbolletjies en meer…


DRANKIES . . . Mampoer, Witblits, Aartappelwyn, Koringbier, Fluweel Likeur, Maroelabier, Rabarberbier, Klippies en Coke, Springbokkies, Bier, Amarula, Wyn, Tuisgemaakte Limonade, Gemmerbier, Wynjellie, Pynapelbier,en meer…


Kontak René Hartslief +27 83 648 8700

E-pos: [email protected]


DIRECTIONS

Hermanus Boerefees
Sandbaai Hall
71 Main Rd, Sand Bay, Sandbaai, 7200
Get Directions