Jannie du Toit by Skilpad Theatre

Sat Dec 7, 15:00 - Sat Dec 7, 20:00

Skilpad Theatre, Leccino Farm

ABOUT

Kom ontspan saam met ons by Skilpad Teater, tussen die appelbome, vir ons laaste vertoning van 2019, Jannie du Toit word begelei deur ‘n top-ensemble van onder andere tjello (Susan Mouton) asook klavier en akkordeon (Chanie Jonker) en natuurlik sy eie kitaar. Hy gaan lof bring aan Koos du Plessis met sy vertoning, Doep is nie dood nie en dan gaan ons die aand afsluit met 'n paar somer kersliedere. Hekke maak 3 uur oop. Jy kan jou eie piekniekmandjie bring. Geen drankies van jou eie word op die perseel toegelaat nie.

DIRECTIONS

Jannie du Toit by Skilpad Theatre
Skilpad Theatre, Leccino Farm
Graymead Rd, South Africa
Get Directions