OppieStoep Kustoer - Strandfontein/Doringbaai

Fri Dec 13, 19:00 - Fri Dec 13, 22:00

Fryers Cove

ABOUT

Kom kuier lekker saam met egte OppieStoep humor en goeie musiek! Pietman en Andries nooi al ons vriende in Doringbaai en omgewing vir 'n aand van lekker lag uit die boonste rakke! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.


Deure open om 17:00

Vertoning begin om 19:00

Gaste: Jan Ponk Van Zyl en Arno Van Zyl

Kontantkroeg en etes beskikbaar

027 215 1092


ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.