Flourish* 'n kursus vir vroue

Wed Nov 6, 19:00 - Wed Dec 11, 20:00

Inspiration Station

ABOUT

Pssttt, het jy gehoor?

Flourish* is nou 'n kursus wat In Real Time {nie oor 'n Zoom call/ facebook live/ webinar nie} aangebied word.

Julle het gevra en ek het geluister.

Vanaf die 6e Nov tot die 11e Des, elke Woensdag aand word die kursus aangebied.


Flourish* is op 4 pillare gebou:

1?? you grow-getter (persoonlike groei en ontwikkeling)

2?? embracing your femininity (verstaan en omarm jou vroulikheid)

3?? understanding the value of spirituality (jou geestelike en spirituele ontwikkeling)

4?? the art of networking and collaboration (die kuns van netwerk)


Daar is 12 "teachings" wat ons in die 6 weke gaan deurdraf, van ingesteldheid tot jou gawes.


Die kostes beloop R1200 vir die 6 weke (R200 per sessie) en dit sluit koffie/tee, ietsie lekker en die teaching en materiaal in.


Ek is opgewonde oor die kursus, maar meer nog dat jy by ons gaan aansluit.


Baie liefde

Sonika