Retief Burger en orkes

Sat Oct 19, 19:00 - Sat Oct 19, 21:00

NG Witrivier Gemeentesentrum

ABOUT

'n Aand van lofprysing en aanbidding. Sy musiek vind aanklank by ’n wye verskeidenheid mense omdat dit opreg en modern is. Kom kuier saam vanaf 17:30 by die Gemeentesentrum. Daar sal verskeie kosstalletjies, heerlike koffie en koeldrank te koop wees. Ten bate van NG Witrivier Omgeefonds, waaruit persone bygestaan word in tye van nood.