No under 16s

BEELD VROUEFEES

Sat Aug 3, 09:00 - Sat Aug 3, 14:30

Vodacom World Events - Dome

ABOUT

Beeld nooi sy vrouelesers uit om ‘n blaaskans saam met ander vroue te kom geniet by die 2024 Vrouefees, wat by Vodacom World se Dome in Midrand aangebied word.


Bring ‘n vriendin of sommer ‘n paar vriendinne en vergeet ‘n slag van al die dinge wat die lewe soms so ‘n uitdaging kan maak.


Die program is propvol interessante raakpunte, waaronder ’n Willem Botha-“Masterclass”, ’n middagete, verbruikersgesprek en motiveringsgesprek.


’n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.


Moenie vergeet om ‘n handsak met sanitêre en/of skoonheidsbenodighede vir vroue in nood saam te bring nie.

 

Elke dame ontvang ’n geskenksakkie en 'n bottel water aan tafel.


Registrasie open om 09:00 - 09:45, bring dus jou kaartjie saam. Die program begin stiptelik om 10:15 en deure sal toegemaak word.

DIRECTIONS

BEELD VROUEFEES
Vodacom World Events - Dome
Vodacom Blvd, Noordwyk, Midrand, 1687
Get Directions