No under 18s
Spoegwolf live by Daisy Jones Bar Stellenbosch
Sat Jun 8, 19:00 - Sat Jun 8, 23:00
Daisy Jones Bar
ABOUT
Spoegwolf is terug by die Daisy Jones. Ons tuisveld is reg vir ons - en met al ons energie en gees gaan ons die winter-wynlande wakker speel. Kom kuier met vriende en familie in die hart van die Boland.
Deure maak 18:00 oop.
Opening act: 20:00
Spoegwolf 21:00
Beperkte hoeveelheid kaartjies!
SPOTIFY
DIRECTIONS
Spoegwolf live by Daisy Jones Bar Stellenbosch
Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions