HS Stellenbosch Alumni in Gesprek

Tue May 28, 18:00 - Tue May 28, 19:30

HS Stellenbosch

ABOUT

Kom geniet n gesellige aand saam met ander oud-leerders van Hoërskool Stellenbosch, Dinsdag 28 Mei om 18:00.


Legendariese Mnr Ben Malan, gesels met Aneurin Robyn (hoofseun van 1999), nou die fisioterapeut by die Stormers- en Springbokrugbyspan.

Kom luister na lekker staaltjies en lewenstories, asook hoe Aneurin die afgelope Rugbywêreldbeker Toernooi in 2023 ervaar het.


Daar sal ligte verversings wees.

DIRECTIONS

HS Stellenbosch Alumni in Gesprek
HS Stellenbosch
Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions