Family friendly
Karen Zoid met Henry Steel
Fri Jun 21, 19:00 - Fri Jun 21, 20:30
The Showroom Theatre
ABOUT
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid.
Aan haar sy en op die verhoog vir beide vertonings, is die legendariese man agter die kitaar - Henry Steel.
Zoid-vertonings is 'n beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie die dak te lig.
Dit is nie elke dag dat sy in Prins Albert kom draai nie, so spring om jou kaartjies te kry!