Bonatuurlik Kinderkerk Werkswinkel
Sat Jul 27, 09:00 - Sat Jul 27, 13:00
Living Word Main
ABOUT
Praktiese Kinderbediening Werkswinkel
Vir Leiers, Pastore, Vrywilligers, Kinderbedieningspanne en Ouers. Alle gemeentes welkom.
bring jou kaartjie notaboek, pen en 'n oop hart
Saterdag 27 Julie 2024
by Lewende Woord Main Pretoria
09:00-13:00 Sluit 'n Muffin en 'n Lafenis in
R60.00 per persoon - Kaartjies beskikbaar op Quicket
Sprekers
Leon & Jackie van Lewende Woord
Kerke wat op soek is na wonderlike kinderbedieninghulpbronne is welkom om KidzConnectSa te besoek
DIRECTIONS
Bonatuurlik Kinderkerk Werkswinkel
Living Word Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184
Get Directions