Die Singkamer (acoustic)
Sat May 25, 16:00 - Sat May 25, 18:30
Kukua
ABOUT
Die SIngkamer kom Potchefstroom toe!
Kom geniet die aand by Kukua saam met Thys Nortje, Jaid River, en Jacob Funk vir die eerste akoestiese Singkamer vertoning.
Kom hoor elke kunstenaar se oorspronklike musiek soos julle dit nog nooit vantevore gehoor het nie.
Bespreek julle kaartjies vandag nog, sitplekke is beperk!