No under 18s

Fokofpolisiekar LIVE at Sognage (Album launch)

Sat Apr 27, 19:00 - Sat Apr 27, 23:45

Sognage

ABOUT

Wanneer laas het FOKOF 'n club show in Johannesburg gespeel? Kak lank laas!


Dit is tyd om weer te partytjie soos mens net by 'n FOKOF show kan partytjie!

En wat’s nou 'n beter rede as om die vrystelling van hul 5de studio album, Dans Deur Die Donker, te vier?

 

Kom skud jou kop op classics soos 'Hemel op die platteland', 'Vernietig jouself'en 'Antibiotika'; die hits soos onder andere 'Komma', 'Dagdronk', 'Ek skyn (heilig) en ook nuwe treffers soos 'Die goeie ou dae', 'Dans deur die donker', 'Fok rond', 'Word wakker word groot', en NOG!

 

6pm – Deure maak oop

7pm - Shongololo

8pm - Bcom

9pm - Da Beach Boyz (NXT FKN GEN wenner)

10pm - FOKOFPOLISIEKAR

DIRECTIONS

Fokofpolisiekar LIVE at Sognage (Album launch)
Sognage
304 Tungsten Rd, Strydompark, Johannesburg, 2169
Get Directions