Ouer-Kuieraand

Fri May 31, 18:00 - Fri May 31, 23:00

Hs Stellenbosch Koshuis Eetsaal

ABOUT

Kom geniet saam met ons lekker kos, wyn, vermaak deur ons eie Pierre Venter asook 'n heerlik veiling met wyn, etes, verblyf en ander opwindende items.

Een kaartjie sluit 'n driegangmaaltyd in. Daar sal lang tafels van tien sitplekke elk wees.

Alle fondse wat ingesamel word, word aangewend vir die Rasieleier Toer vir 2024 en die Eerste Span Rugby.

DIRECTIONS

Ouer-Kuieraand
Hs Stellenbosch Koshuis Eetsaal
Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions