FREE OPTIONS
No under 13s

Manne Na God Se Hart Konferensie 2024

Sat May 18, 08:30 - Sat May 18, 17:00

Agapé Gemeente Ouditorium

ABOUT

Ons is opgewonde om ons heel eerste Manne Na God Se Hart Konferensie vir 2024 aan te bied! Hierdie is vir elke tiener tot tagtigjariges wat wil dieper groei in God. Bekende sprekers soos Jo Black en Andries Vermeulen is daar en Stass van Onbeskaamd lei die aanbidding. Bespreek sommer nou jou GRATIS kaartjie! Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!

DIRECTIONS

Manne Na God Se Hart Konferensie 2024
Agapé Gemeente Ouditorium
99 Cuckoo Ave, Rustenburg Rural, Rustenburg, 2999
Get Directions