Family friendly

Spanish Fire - CH2 Kitaarduo (@ Die Centurion Teater)

Sat Apr 6, 19:00 - Sat Apr 6, 20:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Wat gebeur as jy Suid-Afrika se voorste kitaarduo en treffers soos “Vyfster”, “Volare”, “Insomnia”, “Billie Jean” en “Bamboléo” saamsmelt?


Jy kry Spanish Fire!


Die veelbekroonde CH2 is reeds vir dekades aan die voorpunt van virtuose kitaarspel en hou tans ’n wêreldrekord vir die vinnigste kitaarspel. Tydens hierdie optrede gaan hulle probeer om hul eie rekord op die verhoog te verbeter teen 1 000 kitaarslae per minuut. Gaan hulle dit regkry? Kry jou kaartjies en wees deel van hierdie vertoning vir die hele gesin, met ’n wêreldrekord-poging, skreeusnaakse stories uit CH2 se verskeie toere oor die wêreld heen en die bekendstelling van hul nuwe album, wat ook vir die Grammy-pryse ingeskryf gaan word.

DIRECTIONS

Spanish Fire - CH2 Kitaarduo (@ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions