Family friendly

Kizzoo - 'n Nuwe wêreld

Sat Mar 30, 10:00 - Sat Mar 30, 10:50

The Showroom Theatre

ABOUT

Met: Dean van der Ventel en Jerome Rex


Kizzoo is n ruimte kuiken wat sy huis op Mars verlaat en Aarde toe kom om meer van ons Aarde te leer. Met sy aankoms op die aarde ontmoet hy vir Spring en Bok. Hulle raak beste vriende en saam beleef hulle allerhande opwindende avonture. Opgewekte liedjies en ritmiese danspassies is deel van die pret, terwyl interessante karakter lagwekkend vermaak verskaf. Met liedjies soos “Hande was”, “Ons is die vitamiene”, “Padveiligheid” en nog baie ander opgewekte en leersame liedjies. Kizzoo bied vermaak en pret vir die hele familie.

DIRECTIONS

Kizzoo - 'n Nuwe wêreld
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions