FREE OPTIONS
Family friendly
Vryheidsfees
Sat Apr 27, 12:00 - Sat Apr 27, 23:00
Silverstar Casino
ABOUT
Vryheidsfees 2024
Kom geniet 'n onvergeetlike dag saam met Riaan Benade, Droomsindroom, Barto Swiegers, Dodo Nyoka, Taye Brink, Brandon Eloff en Vincent Gordon by Vryheidsfees 2024.
Silverstar Casino gaan skud soos nog nooit tevore!
Datum: Sat 27 April 2024
Ligging: Silverstar Casino Outdoor Events Area.
- Kaartjies:
- Beskikbaar by Quicket.
- Gesinsvriendelik en veilige omgewing
- Limited Tickets Available
- Verseker jou eie sitplek met kampstoele!
- Ons event is cashless
Geen bo 18 kaartjie sal uitgeruik word aan enige iemand as 'n geldige ID nie gewys word bydie hek nie. Feesgangers jonger as 18 sal 'n "under 18" ticket ontvang.
Tickets are non-refundable.