Family friendly

Bok van Blerk live in Bloemfontein

Thu Jun 22, 20:00 - Fri Jun 23, 00:00

The Barn

ABOUT

Die grootste Bok van die trop kom kuier op Donderdag 22 Junie in die hartjie van die Vrystaat.

Dit beloof om 'n lekker atmosfeer te wees met goeie Afrikaanse musiek, iets te eet en drink en konka vure wat brand om jou warm te hou in die yskoue Bloemfontein winter.

Gou spring want kaartjies is beperk.

DIRECTIONS

Bok van Blerk live in Bloemfontein
The Barn
Curie Ave, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301
Get Directions