FREE OPTIONS

Hoe gesels ek met my kind oor seks en geslagsidentiteit? - Paneelgesprek

Sun May 28, 18:00 - Sun May 28, 19:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Die onderwerpe van seks en geslag (gender) is vir baie ouers 'n moeilike onderwerp om met hulle kinders te hanteer.

Die doel van hierdie sessie is om verskeie kundige persone te raadpleeg oor die hantering van hierdie onderwerpe, spesifiek in terme van ouerskap.

Die paneel sluit die volgende persone in:


  • Hetta van Niekerk - Opvoedkundige sielkundige
  • Gawie Raubenheimer - Opvoedkundige sielkundige
  • Sanet Grobler - Spelterapeut
  • Rudolph Grobler - Predikant
  • Nati Stander - Predikant


Na 'n groter sessie van gesprekvoering sal daar in kleiner groepe opgedeel word waar daar meer spesifiek op elke ouderdsomsgroep gefokus word nl.:


  • Voorskool
  • Laerskool
  • Tieners

Moenie hierdie wonderlike geleentheid mis om verryk en toegerus te word nie!


Toegang is gratis en 'n kinderoppasdiens is beskikbaar.

DIRECTIONS

Hoe gesels ek met my kind oor seks en geslagsidentiteit? - Paneelgesprek
George-Bergsig Gemeente
4th St, Loerie Park, George, 6529
Get Directions