Family friendly

Steve Hofmeyr by Hoërskool Wesvalia

Fri Jun 9, 15:00 - Sat Jun 10, 00:00

Hoërskool Wesvalia

ABOUT

Kom geniet 'n heerlike aand van vermaak saam met Steve Hofmeyr op Vrydag, 9 Junie by Hoërskool Wesvalia.


Bring jou eie kampstoel asb saam.

Daar sal kaart-fasiliteite beskikbaar wees.

Kosstalletjies beskikbaar vanaf 15:00.

Biertuin beskikbaar vanaf 15:00 - 23:00.

Geen minderjariges in biertuin nie.

Geen eie kos of Koelerbokse word op perseel toegelaat nie.

Geen sambrele of gazebos toegelaat nie.

Veilige parkering binne gronde teen R30/motor.


Maak seker jy kry jou kaartjie betyds.


Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!

DIRECTIONS

Steve Hofmeyr by Hoërskool Wesvalia
Hoërskool Wesvalia
124 Readman St, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571
Get Directions