Family friendly

Francois van Coke & Die Gevaar LIVE in die Vaaldriehoek

Fri Jun 30, 16:00 - Fri Jun 30, 23:00

The Bar With No Name

ABOUT

Francois van Coke en sy band Die Gevaar gaan vir die eerste keer hulle unieke rock klank na The Bar With No Name in die Vaalpark (Sasolburg) bring.

Die show gaan gepak wees met hulle mees bekendste treffers soos Toe Vind Ek Jou, Dagdrome in Suburbia, Dit Raak Beter As Jy Ouer Raak en asook bekende Fokofpolisiekar liedjies soos Komma en Ek Skyn(Heilig).


Dit is 'n all ages event, so bring dus die hele familie. Jy wil nie die ene mis nie.


R120 Early Bird (limited)

R150 Pre-sale kaartjies

R160 Kaartjies by die deur


Venue:

The Bar With No Name

Minnaar St, Vaalpark, Sasolburg


4pm - deure oop

8pm - Francois van Coke performance


Good Vibes Only.

ALL AGES WELCOME

ROAR

No illegal substances or weapons.



DIRECTIONS

Francois van Coke & Die Gevaar LIVE in die Vaaldriehoek
The Bar With No Name
Minnaar St, Vaalpark, Sasolburg
Get Directions