Family friendly

C-Storm (Carel Sebastiaan) - Die Donkerkant van die Maan (Live @ Centurion Teater)

Sat Jun 24, 19:30 - Sat Jun 24, 21:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Die Donkerkant van die Maan met C-Storm (Carel Sebastiaan)


Kom geniet 'n mengelmoes van versigtig toegevoude afrikaanse en engelse liefdjies deur die FAK bekroonde sanger, digter en liedjieskrywer, C-Storm, ook bekend as Carel Sebastiaan. 


Uit die Kaap, vir slegs een vertoning, sal C-Storm jou vat op 'n rondomtalie reis waar hy gesels en sing oor die liefde en die leed, ook waar sy insperasie vandaan kom, en hoe elke mens hom soms aan die donkerkant van die maan bevind...


'n Akoestiese musiekvertoning van oorspronklike en ander liedjies oor die lief en die leed, vasgevang in een donker nag.

DIRECTIONS

C-Storm (Carel Sebastiaan) - Die Donkerkant van die Maan (Live @ Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions