Family friendly

Lesersdag 2023

Sat Jun 3, 09:00 - Sat Jun 3, 12:15

NG Oosterlig Pretoria

ABOUT

Lux Verbi nooi jou na 'n Lesersdag in samewerking met LiG


 Word geinspireer deur:

* Madelein Rust se pad met kanker. Lees haar inspirerende getuienis hier .

* Depressievegter Ivor Swartz

* Skrywer en joernalis Ilse Salzwedel


Kom gesels op Saterdag, 3 Junie saam met Ivor Swartz, Ilse Salzwedel en Madelein Rust oor hoe om te floreer ten spyte van teruslae soos depressie of kanker. 


Kaartjies sluit die volgende in: 

'n Gratis kookboek ter waarde van R390! *

Koffie/tee en ietsie vir die sout-en soettand.

Die kans om een van 10 Lux Verbi-boeke te wen!


Bespreek jou kaartjies voor 1 Junie

Die drie skrywers se boeke sal na die tyd te koop wees. 


*onderhewig aan beskikbaarheid

DIRECTIONS

Lesersdag 2023
NG Oosterlig Pretoria
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions