Be Real Vroue-aand

Fri Jun 2, 18:00 - Fri Jun 2, 20:00

Lewende Woord Bloemfontein

ABOUT

Ons leef in 'n samelewing waar vroue hulself gedurig met ander vergelyk. God het elkeen van ons uniek geskape. Net jy kan 100% jy wees. Kom omhels jou vrouwees, Lewende Woord Bloemfontein se Vrouebediening nooi jou uit na die Be Real vroue-aand Vrydag 2 Junie 2023 om 18:00 met Marinette van Coller (Hope Church George).

DIRECTIONS

Be Real Vroue-aand
Lewende Woord Bloemfontein
20a Faan Ferreira Ave, Spitskop Small Holdings, Bloemfontein, 9301
Get Directions