REAL WOMEN'S CONFERENCE:

Fri Jun 2, 19:00 - Sat Jun 3, 08:30

AUDITORIUM

ABOUT

2 DAG EVENT!! 2 Junie (Vrydag aand) en 3 Junie '23 (Saterdag oggend)

Met groot opgewondheid sien ons uit na ons jaarlikse REAL vroue konferensie. Ons tema vir hierdie jaar is UNFOLD!!. Dit is beslis nie iets waarop jy wil uitmis nie! 

 

Dr Friedel Olckers is ons spreker vir die konferensie en ons sien uit na 3 "jam packed" sessies waar sy ons gaan toerus, laat skaterlag of moontlik ook 'n traan gaan pik. Verseker gaan sy geestelike waardes en beginsels met ons deel sodat ons lewens kan ontvou in dit wat God vir ons beplan. Friedel is 'n baie suksesvolle, lewenslustige en ervare sielkundige, getroude mamma met 2 dogtertjies. Ons weet ons sal nooit weer dieselfde na die lewe kyk, na hierdie 2 dae.

 

Alle dames vanaf 13 jaar is welkom, so nooi jou dogter, jou tannie, jou ma, jou ouma, jou niggie, jou vriendin, jou suster, en kom beleef een amazing konferensie wat jy nie gou sal vergeet nie!

 

Deure maak Vrydag om 18:30 oop, die event begin om 19:00, en sal teen 21:00 klaar wees.

Deure maak Saterdag om 08:00 oop, die event begin om 08:30, en sal teen 12:00 klaar wees.

Fooi sluit slegs ligte verversings in!

 

As jy jou kaartjie gekoop het, maak net seker hy is in jou inbox. Indien nie, loer dalk net onder jou spam/junk folder.

 

DIRECTIONS

REAL WOMEN'S CONFERENCE:
AUDITORIUM
Vredekloof Rd & Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions