Doelgerigte ma-wees: ’n Werkswinkel deur Lizanne du Plessis

Sat May 6, 09:00 - Sat May 6, 12:00

Lewende Woord Bloemfontein

ABOUT

Krap jy kop oor ma-wees?


Wil jy jouself en jou kinders beter verstaan?


Wil jy ’n hegter band met jou kinders bou?


Dan is Lewende Woord Bloemfontein se werkswinkel Doelgerigte ma-wees net vir jou!

Dié groeigeleentheid word aangebied deur Lizanne du Plessis, ’n bekende ouerskapmentor, arbeidsterapeut en ’n gereelde rubriekskrywer in Finesse Voelgoed Tydskrif.


Belê in jou ma-wees. Belê in jou kinders!


Hierdie is ’n verrykende geleentheid om jou ma-wees op die wenpad te plaas.


Kom luister, kuier en geniet ’n ligte ete saam met ons.

DIRECTIONS

Doelgerigte ma-wees: ’n Werkswinkel deur Lizanne du Plessis
Lewende Woord Bloemfontein
Faan Ferreira Ave, Spitskop Small Holdings, Bloemfontein, 9301
Get Directions