Family friendly

Lollapot Neon Nagstap & Draf

Fri May 12, 17:00 - Fri May 12, 21:00

Lollapot Kleuterskool

ABOUT

Lollapot se Neon Nag Stap & Draf neem plaas Vrydag 12 Mei.


3km

5km

10 km


Dis kids friendly. Daar is ‘n stapafstand waaraan kinders kan deelneem saam met hul ouers. Stootwaentjies, skopfietsies, fietse is welkom! Kinders tot ouderdom 10jr kan ook na die tyd die Springkastele geniet terwyl julle welverdiende tyd spandeer by die…..


Waterkar....pannekoek.... sop....hamburgers....en vele meer!


Oupas en oumas is welkom. Al is dit net vir die samesyn en saam eet! 


Dit begin net na die werksdag verby is en dit gaan hope pret wees. Daar is nie baie wat gereel word deur die jaar wat die boksies tick van pret, oefening, familievriendelik , lekker musiek en samesyn en saamkuier na die tyd. So kom asseblief!!!  


Challenge jou vriende

Neem baie foto’s! 

Daar is vrek baie pryse, onder andere, best dressed en best dressed team.


Tyd van die eerste 10 deelnemers sal geneem word


Elke aanlyn inskrywing ontvang n "goody bag"


Vir navrae kontak asb vir Elzaan 079 082 4161 of

Marisa 060 600 3992

DIRECTIONS

Lollapot Neon Nagstap & Draf
Lollapot Kleuterskool
Schreiner St, De Aar, 7000
Get Directions