Family friendly

Brendan Peyper en Barto live in Bloem

Fri Apr 14, 19:00 - Fri Apr 14, 23:00

The Barn

ABOUT

The Barn verwelkom Bloem se eie Brendan Peyper en die Impulsief-ster, Barto, na hulle op 14 April 2023 vanaf 19:00 vir slegs R150 per persoon.

Daar sal verskillende verversings sowel as lekker eetgoed wees waaraan mense kan smul.

Gou spring, want kaartjies is beperk.

DIRECTIONS

Brendan Peyper en Barto live in Bloem
The Barn
Curie Ave, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301
Get Directions