No under 18s

Leonard Cohen vir die Afrikaanse siel met Koos Van Der Merwe

Sat Jun 3, 18:30 - Sat Jun 3, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom geniet 'n gesellige en intieme aand saam met Koos van der Merwe, sanger, digter en liedjieskrywer. hy sing liedjies van bekende liedjieskrywers soos Leonard Cohen en Bob Dylan in Afrikaans, asook liedjies wat hy self skryf. Hy het bekendheid verwerf as deel van die groep Prophet met die treffer Houtkruis, en is ook 'n predikant.


Kaartjies : R180.00 pp

Kaartjies & platter canapes & glas wyn : R330.00 (Plaas asb bestellings vir platters vooruit op Quicket of telefonies)


Deure open 18h30

Vertoning begin 20h00


Kontantkroeg (kaart of kontant) heerlike Illy koffie en vars gebakte koek ook beskikbaar.

DIRECTIONS

Leonard Cohen vir die Afrikaanse siel met Koos Van Der Merwe
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions