Grace House-Children Home | Boxing Charity Event
Fri Mar 31, 18:00 - Fri Mar 31, 23:00
Mountain Mill Mall Worcester
ABOUT
CRC-Worcester & Worcester Christen Gemeente het met die inisiatief vorendag gekom om fondse vir Grace House in te samel deur 'n Charity box-geleentheid te hou.
Die geleentheid sal WCG (Blou Span) vs CRC (Rooi Span) teen mekaar sien boks.
Dit gaan 'n aand van pret en goeie vermaak van die boksers wees.
Vrywaring:
Die aand word streng volgens reëls vir die veiligheid van die boksers beplan. Daarom vorm die Wes-Kaapse boksbeheerliggaam deel van hierdie reëlings om te verseker dat alles reg en volgens die boek gereël is.
- Professionele beoordelaars
- Medici
- Professionele ref
- 16 Oz boks handskoene
- Mondbeskermer
- Kopskerm
Al hierdie dinge word in ag geneem.
About Grace House:
On the 5th of June 2011 Worcester Christen Gemeente opened a foster home (Grace House) which accommodates six children and Tonya Pio was appointed as the foster mother.
At Grace House we try to create an atmosphere of a family and a place where each child feels at home as well as safe. Each child is unique and special.
Program vir die aand:
Tyd 18h00: Deure Open
18h25: Order of fights begin
20h30: Halftyd: Veiling
20h50: Order of fight continue
Order of Fights:
Fight 1 Jade Jacobs VS Hassane Ngom
Fight 2 Dillian V Wyk VS Rynhard Lombaard
Fight 3 Charl Lingenfelder VS Ryno Du Toit
Fight 4 Kevin Koekemoer VS Heinrich Joerdens
Fight 5 Dean Cloete VS Taariq vd Ross
Fight 6 Niel Germishuys VS Johan Lombaard
Fight 7 Mark Schultz VS Riaan Geldenhuys
Fight 8 Urban Boland VS Johnwin Jaftha
Fight 9 Bjorn Clauss VS Denzil Knowles
Fight 10 JP Gunter VS Jaco Erwee
Fight 11 Jeandre Walker VS Waldo Erasmus
Fight 12 Francois Bestbier VS Ruan Hunlun
Fight 13 Antoni Venter VS Andre Cilliers
Fight 14 Lance Marthinus VS Eroni Smit
Main Event Leon Nieuwenhuizen VS Jacques Huisamen