Kaleidoskoop Valentyns Piekniek 2023

Tue Feb 14, 18:30 - Tue Feb 14, 21:00

Kronenburg

ABOUT

Valentyns Piekniek - Kronenburg

18:30 vir 19:30

Ons sal teen 21:00 afsluit vir die "skoolaand"


R170pp

GEEN onbetaalde kinders


Kom geniet jou eie piekniekmandjie met 'n pragtige uitsig

Kontantkroeg en barista koffie beskikbaar

GEEN: eie drankies


BRING eie kussing/kombers of kampstoel.

DIRECTIONS

Kaleidoskoop Valentyns Piekniek 2023
Kronenburg
Malmesbury Rd, Paarl, 7624
Get Directions