John Rock Prophet : Donderdag 2 Maart : Blohmhuis Teater, Strand

Thu Mar 2, 18:00 - Thu Mar 2, 19:30

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met John Rock Prophet, Donderdag 2 Maart by Blohmhuis Teater,


“John Rock Prophet, beloved for his contemporary folk and rock melodies, has released his new single, My Blom. Known for his love of words, poems and music in poetic form, My Blom fits perfectly into his ideology.


My Blom, a poem by Chris van Beljon and acknowledgment of love to his wife, was set to music by John Rock Prophet. The music video was filmed in White River, Mpumalanga and Kenhardt / Brandvlei area in the Northern Cape. It was produce by Quintin van der Merwe.”


R120 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter by bestel,

Kroeg (Kontant/kaartmesjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18:00

Vertoning begin 19:30


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari [email protected] of op 0718722713

DIRECTIONS

John Rock Prophet : Donderdag 2 Maart : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions