25 Februarie - Blohmhuis Teater: JAN BLOHM

Sat Feb 25, 18:00 - Sat Feb 25, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom geniet n intieme vertoning saam met Jan Blohm 25 Februarie 2023 by Blohmhuis Teater,


Hy gaan n paar van sy nuwe liedjies met julle deel, en natuurlik al die gunstelinge :)

Kom geniet die aand saam met ons!


R300 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter by bestel,

Kroeg (Kontant/kaartmasjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 19:30


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari [email protected] of op 0718722713

DIRECTIONS

25 Februarie - Blohmhuis Teater: JAN BLOHM
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions