No under 18s

Jakkie Louw : Sondag 12 Februarie : Blohmhuis Teater, Strand

Sun Feb 12, 11:00 - Sun Feb 12, 13:30

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Jakkie Louw Sondag, 12 Februarie 2023,


Songs wat verwag kan word met die oog op Valentynsdag is “Bottel Tas” (saam met Jan Blohm), “Een Miljoen Woorde” “Sannie Kriel Van Sunny Side” en “Voshaarnooi”


R150 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter by bestel,

Kroeg (Kontant/kaartmesjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 11:00

Vertoning begin 12:00


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari [email protected] of op 0718722713

DIRECTIONS

Jakkie Louw : Sondag 12 Februarie : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions