FREE OPTIONS

Markus 16

Tue May 30, 19:00 - Tue Jun 20, 22:00

Lewende Woord Kaap

ABOUT

Markus 16:16-18 "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie sal veroordeel word. En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word."

...

Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak. Ons sluit die kursus met 'n praktiese Saterdag af waar ons lekker gaan oefen om die kursus toe te pas.


Hierdie jaar fokus om gesinne op te rig so ons bied "Markus 16 vir klein ore" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen



R50 p/p met geen handleiding

R50 p/p Markus 16 vir klein dissipels

R50 om aanlyn deel te neem


Daar is twee handleidings - te koop by kerk


R100 Klein wit boekie van demoniese bevryding

R100 Klein wit boekie van genesing