Andre Swiegers : Dinsdag 14 Februarie : Blohmhuis Teater, Strand

Tue Feb 14, 18:00 - Tue Feb 14, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Andre Swiegers kom deel sy verjaarsdag op Valentynsdag saam met ons Dinsdag 14 Februarie 2023 by Blohmhuis Teater, gepaard met 'n kuns uitstalling.


Hy gaan van sy nuutste liedjies met ons deel as ook van sy bekendes soos Eva, Blou, Blommekind en nog meer.


R175 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter by bestel,

Kroeg (Kontant/kaartmasjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 19:30


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari [email protected] of op 0718722713

DIRECTIONS

Andre Swiegers : Dinsdag 14 Februarie : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions