No under 18s

C-Storm Carel Sebastiaan : 4 Februarie : Blohmhuis Teater, Strand

Sat Feb 4, 18:00 - Sat Feb 4, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT


Kom geniet 'n intieme vertoning met Carel Sebastiaan C-Storm by Blohmhuis Teater, Strand.

C-Storm

Aangewys as een van die Top 10 Oorspronklike Afrikaanse Albums van 2021 deur FLINK AFRIKAANS (FAK) – “Haal Asem”, die skepper en kontemporêre sanger-liedjieskrywer, C-Storm, het sy teenwoordigheid in die huidige Afrikaanse musiekmark laat geld. Deur sy musikale storievertelling, en rou akoestiese vibe, neem hierdie onafhanklike kunstenaar gehore op 'n emosionele reis met sy betekenisvolle lirieke en betroubare kitaar. C-Storm se Acoustic Show is 'n warm en diepgewortelde uitvoering van sommige van sy beste liedjies en natuurlik die stories daaragter … met 'n paar verrassings.


R150p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glass Wine

"Plaas asseblief vooraf jou Canape Platter en glas wyn bestelling deur Quicket of deur Blohmhuis Teater, ons sal binnekort ingerig wees om etes gedurend die optredes te voorsien" :)


BLOHMHUIS TEATER

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 20h00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713

DIRECTIONS

C-Storm Carel Sebastiaan : 4 Februarie : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions