FREE OPTIONS
Family friendly

Bernice West by Skilpad Teater

Sun Feb 12, 12:00 - Sun Feb 12, 19:00

Skilpad Theatre, Leccino Farm

ABOUT

Pak 'n piekniekmandjie, bring jou familie, vriende of jou daardie spesiale persoon vir 'n "pre-valentines event" en kom skud jou "Lyfie" saam met Bernice West en haar band by Skilpad Teater op Sondag 12 Februarie 2023

.

The Wanderer sal weer sorg vir lekker kos opsies, Mazot Str Coffee Roasters vir die lekkerste milkshakes en koffie en die bar manne by die Teater sal sorg dat jou glas vol bly met die kontant kroeg wat beskikbaar is. Ongelukkig word geen drinkgoed van jou eie op die perseel toegelaat nie, maar wel jou eie piekniekmandjie.

.

Datum: Sondag 12 Februarie 2022

Tyd: Hekke open 12:00

Dani Villé 13:30

Bernice West 15:00

Prys: Volwassenes R230; Kinders 5-10 R120; Kinders onder 5 verniet

.

Vir enige verdere navrae kontak ons by [email protected]

DIRECTIONS

Bernice West by Skilpad Teater
Skilpad Theatre, Leccino Farm
Graymead Rd, South Africa
Get Directions