No under 13s

Koos Kombuis (Live @ Die Centurion Teater)

Thu Mar 30, 19:30 - Thu Mar 30, 21:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Julle het lank genoeg gewag! Na n afwesigheid van n paar jaar tree Koos Kombuis eindelik weer op in Centurion Teater.


"Ek is baie opgewonde om weer hier te speel," het Koos op navrae gereageer. "Dit bring soveel herinneringe terug! Ek sien uit na n intieme, persoonlike konsert, en ek sal graag n paar liedjies van my nuwe solo-album, "Nag van die Honde", wil speel!"


Dit sal sekerlik darem ook moontlik wees om Koos te vra om ook van sy ou bekende liedjies soos "Lisa se Klavier" te sing...


Donderdag, 30 Maart 2023

19h00

Kaartjies: R200pp

DIRECTIONS

Koos Kombuis (Live @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions