Family friendly

Rudi Claase: Goue Kersfees Middag (Live @ Die Centurion Teater)

Sat Dec 3, 15:00 - Sat Dec 3, 17:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Rudi Claase se "Goue Kersfees Middag"


Die Goue stem en Beenmurg-uitmergelende skryftalent van Rudi Claase, raam hom al reeds vir jare langs Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars.

Op die middag van 3 Desember, bring hy sy meevoerende Kers-vertonging, "Goue Kersfees Middag" vir al sy aanhangers na Centurion Teater toe.


Eg aan die styl wat hom sy bekendheid verwerf het, beloof Rudi om weereens feesseisoen-juwele asook eie komposisies te laat skyn, om hierdie spesiale tyd te vier.


Kom ervaar die woorde, wysies, en wysheid van Ons eie "Liefling" en maak hierdie dag die hoogtepunt van 2022!


Bespreek Nou jou kaartjie!

DIRECTIONS

Rudi Claase: Goue Kersfees Middag (Live @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions