Francois van Coke live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Wed Oct 5, 19:30 - Wed Oct 5, 20:30

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal en hou sy gehore vasgenael. Hy en sy kitaarspeler, Richard Onraet, voer ‘n versameling van liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in Suburbia”, asook Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar treffers, ‘n "cover" of twee en paar nuwes van die Kanniedood album.

DIRECTIONS

Francois van Coke live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions