FREE OPTIONS

Alles wat jy moet weet van ADHD - Dr. Elizabeth Goosen

Sun Aug 14, 18:00 - Sun Aug 14, 19:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Dr. Elizabeth Goosen is 'n pediater wat praktiseer in George. Kom luister gerus saam wanneer sy ons meer vertel van ADHD.


  • George-Bergsig Gemeente
  • Sondag 14 Augustus om 18:00
  • 'n Kinderoppasdiens is beskikbaar (plek is beperk, so bespreek asb. betyds)
  • Koffie vooraf beskikbaar en pannekoek te koop
  • Toegang is gratis

DIRECTIONS

Alles wat jy moet weet van ADHD - Dr. Elizabeth Goosen
George-Bergsig Gemeente
4th St, Loerie Park, George, 6529
Get Directions