WAARHEID

Tue Feb 7, 19:00 - Tue Feb 7, 21:00

Lewende Woord Kaap

ABOUT

Woordgefundeerde waarhede wat die struikelblokke uit jou pad uit kan vat.


Hierdie Kursus is elke Dinsdagaand 19:00 tot 21:00 vir 6 weke | 07 Februarie - 14 Maart 2023 by Lewende Woord Kaap


Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Waarheid vir klein dissipels" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen


R150 p/p met 'n handleiding ingesluit


R50 p/p met geen handleiding


R50 p/p Waarheid vir klein dissipels 


R50 om aanlyn deel te neem


NB. Aangesien daar ook kursus in die kinderkerk aangebied word, is daar ongelukkig geen fasiliteite beskikbaar vir kinders jonger as Graad 1 nie. 


As U belangstel in net 'n handleiding gaan loer gerus op ons webstuite vir ons boekrak, dit is onder aktiwiteite

of volg hierdie skakel: http://lwkaap.info/boekrak



“En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”


JOHANNES 8:32 AFR53


Registreer vandag nog: http://lwkaap.info/waarheid

DIRECTIONS

WAARHEID
Lewende Woord Kaap
Stikland Industrial, Cape Town, 7530
Get Directions