JAY live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Jul 28, 19:30 - Thu Jul 28, 21:30

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Vir baie Suid-Afrikaanse gesinne is vleis luuksheid. Item gereserveer vir feesdae en spesiale geleenthede.

Magies volmaak... dis waaroor dit gaan. Dit is hartverskeurend hoeveel kleuters afhanklik is van ete by die skool as hul primêre ete vir die dag; dis harde werklikheid dat klein liggaampies nie normaal ontwikkel sonder gebalanseerde dieet nie. Dis moeilik om te konsentreer wanneer jy honger is; dis onmoontlik om te presteer terwyl jou magie grom.

HelpJag versprei wildsvleis na 89 skole regoor die land en voed daarmee ongeveer 8 000 kleuters.


Jy kan HelpJag ondersteun deur JAY se vertoning by te woon by Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Daar sal ook 'n veiling wees deur die loop van die aand. Kom en geniet 'n aand saam met ons en ondersteun 'n waardige saak.

DIRECTIONS

JAY live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions