No under 18s

Rosestad Vroueaand

Mon Aug 8, 19:00 - Mon Aug 8, 23:00

The Buffalo Bloemfontein

ABOUT

Hoeveel keer het jy al jou man na 'n manneaand toe gestuur en maar geduldig gewees op sy terugkeer? Nou is dit jou beurt!


Rosestad bied 'n vroueaand aand op 8 Augustus 2022 aan om jou 'n kans te gee om die hare te laat sak en net heerlik saam te kuier, met die immergewilde Liz Meiring as MC asokk Riaan Benade en sy volle band vir al die vermaak.


Jy gaan lekker eet en kuier en bring sommer jou man se kredietkaart saam vir die veiling van lekker goetjies!

DIRECTIONS

Rosestad Vroueaand
The Buffalo Bloemfontein
Kellys View, Bloemfontein, 9301
Get Directions