TWEE | HERMAN KLEINHANS | CORRAZERWAS Live by Brian's Grill, Oudtshoorn

Thu Jul 7, 19:00 - Thu Jul 7, 23:30

Brian's Grill

ABOUT

TWEE, Herman Kleinhans en Corrazerwas span saam vir ‘n onvergeetlike konsert by Brian’s Grill. Kom kuier saam, maak herinneringe en luister na fantastiese musiek en stories!

 

TWEE, Afrivisie wenners, wat Ghoema toekennings verower het en hul merk gemaak in die Afrikaanse musiek bedryf, is van mening dat hierdie konsert ‘n hoogtepunt in hul loopbaan gaan wees!

 

Herman Kleinhans, liedjie skrywer van die gewilde Kyknet TV reeks, Alles Malan en TWEE, wie se liedjie Ek Sweer goue status bereik het is meer as opgewonde.


Corrazerwas, met ‘n magiese plaat, en Wentelbaan wat die hartsnare roer, gaan jou weer heel maak met sy vertoning. 

 

Die woord is uit en op hierdie dag is jy en die musiek al wat saak maak.


Konsert begin 19:00

Kaartjies slegs R130 pp

Vir meer inliging: kontak 071 224 1906

DIRECTIONS

TWEE | HERMAN KLEINHANS | CORRAZERWAS Live by Brian's Grill, Oudtshoorn
Brian's Grill
44 Baron Van Reede St, Oudtshoorn, 6620, Oudtshoorn, 6625
Get Directions