The Woods bied aan: Herman Kleinhans Musiek en Dans

Sat Jul 30, 17:00 - Sat Jul 30, 23:30

The Woods Venue

ABOUT

Humansdorp, is julle gereed vir 'n fantastiese aand van sing en dans met Herman Kleinhans?


Inligting:


Herman Kleinhans begin 19:00 sing en daarna gaan daar gedans word met Herman wat die platejoggie werk gaan behartig.


Dit beloof om 'n aand vol stories te wees waar daar baie herinneringe gemaak gaan word!


Kaartjies slegs R100pp

Deure open om 17:00

DIRECTIONS

The Woods bied aan: Herman Kleinhans Musiek en Dans
The Woods Venue
Oppiekoppie Farm Warehouse, Humansdorp, 6300
Get Directions