Family friendly

Anru Vorster & Co and Poeselig live at Café Barcelona

Fri May 27, 18:00 - Fri May 27, 21:00

Café Barcelona

ABOUT

Anru Vorster & Co is weer terug in Pretoria en hierdie keer by Café Barcelona. Dis nie al nie! Dit is met groot opgewondenheid wat ek kan se Poeselig gaan kom kop uitsteek ??.

Kry jou kaartjies vir net R60.00 en kom geniet die aand vol akoestiese aksie.

Nooi jou pelle, jou meisie en ook jou familie. Die aand is vir almal.

Kaartjies = R60.00

Datum = 27 Mei 2022

DBAD

DIRECTIONS

Anru Vorster & Co and Poeselig live at Café Barcelona
Café Barcelona
53 Thomson St, Colbyn, Pretoria, 0083
Get Directions