Family friendly

Skop, Skiet & Dodo

Sat Jun 11, 16:00 - Sat Jun 11, 22:00

Die Bar Pub & Grill

ABOUT

Die Bar Pub & Grill bied aan Jay, Fatman en Dodo op 11 Junie 2022.


Shows begin om 16:00


R250 per persoon en kinders onder 12 jaar gratis. Bring jou eie kampstoel.


20 VIP Sirkel kaartjies beskikbaar teen R750 per persoon. Dit sluit in sitplek, verversings, eie kelner en 'n "meet & greet" met kunstenaars.


Geen drank of kos word toegelaat nie. Dit sal beskikbaar wees op die dag.


Daar sal ook 'n springkasteel met oppassers wees vir kinders in 'n veilige area.


Vir verdere navrae kontak Dirk 0748231295

DIRECTIONS

Skop, Skiet & Dodo
Die Bar Pub & Grill
23b Bree St, Parys, 9585
Get Directions