No under 13s

Marinda Kook in Bloemfontein

Sat Jun 11, 09:00 - Sat Jun 11, 12:00

Villa avianto

ABOUT

Marinda Kook kom Bloemfontein toe!


  • MY MELK KOOK OOR!


Ons sien vreeslik uit om vir Marinda Kook in Bloemfontein te verwelkom.

Kom geniet 'n oggend van saam lag en word 'n nuwe resep of twee ryker.


Sy gaan met ons gesels oor Wat druk vrouens in die rooi en hoe ons dit hanteer.

Daarna doen sy twee Kos Demonsitrasies vir ons.


Datum: 11 Junie, Saterdag oggend

Tyd: 10h00 (Hekke maak 09h00 oop)

Plek: Villa Avianto

Kostes: R200 pp


Heerlike Franse ontbyt met Cappuccino te koop op hierdie winters oggend.

Villa Cafe staan reg vir die koffie liefhebbers en gaan sorg vir iets vir die soettand ook.


Verloop van die oggend:


  • 09h00 - Hekke maak oop. (Kom geniet saam met vriende en familie die heerlike Franse ontbyt en Cappuccino.)
  • 10h00 - Marinda se praatjie - MY MELK KOOK OOR.
  • 11h00 - 15 min breuk 15min breuk.
  • 11h15 - 2 x Kos demonstrasies deur Marinda Kook.
  • 12h00 - Villa Cafe steeds oop vir koffie en iets soets


Kom geniet 'n oggend van ontspan en lekker lag.

Ons sien uit om julle met warm harte te verwelkom.


Groete

Villa Avianto & Ruth Events

DIRECTIONS

Marinda Kook in Bloemfontein
Villa avianto
40 Spesery Ave, Bloemfontein, 9301
Get Directions